WriteAbility

Visuele Volgorde Persepsie: Aktiwiteite en Werksvelle.

In Stock Unavailable

R 100.00 Sale Regular price R 100.00
/

Shipping calculated at checkout.
Visuele Volgorde persepsie verwys na ons vermoë om items in 'n spesifieke volgorde waar te neem en daardie volgorde te onthou. Hierdie vaardigheid is noodsaaklik vir visuele persepsie en taalontwikkeling...
Add to Wishlist